Kom geniet die immergroen musiek en pittige kwinkslae in een van die mees geliefde musiekblyspele ter wêreld wanneer Pieter Toerien Produksies en Kaapstad Opera My Fair Lady by die Kunstekaap in ...
Die handelsministerie hou vanoggend om nege ‘n konsultasie vergadering met rolspelers in die pluimvee bedryf. Terwyl daar nie veel inligting is oor presies wat alles onder die loep sal kom nie, word ...
Willie Vermeulen van Karsten Farms het die variëteite geloof vir hul hoë opbrengste, lae koste en sterk markpotensiaal. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Hanks Saisai, 'n tegniese adviseur by Agribank ...
Regeringsdepartemente en die private sektor, word die euwel egter nie gespaar nie. Luidens ’n mediaverklaring, wil die bedryf nou egter maatreëls aanbeveel wat konstruksie-belanghebbendes kan tref om ...
In die breë is daar ook ’n positiewe gesindheid in die landbousektor. Die kritiese ding is egter om ’n balans te vind tussen groei in die bedryf terwyl ons die uitdagings in die sake-omgewing moet ...
Nou het Peyper sy kant van die saak gedeel. Hy het vroeër in November aan Netwerk24 gesê: "Ek is in 'n bedryf waar ek baie aanhangers het wat na my toe kom, insluitend 'n klomp vroue ...